Mosiehof: banke soek N$37,5m in huislenings

Regters Collins Parker en Eileen Rakow het vanoggend se mosiehofsessie in die hoofstad hanteer. Daar was 107 aansoeke om verstekvonnisse op die rol waarvan 23 reël 108 aansoeke was. ‘n Totaal van 49 is deur banke gebring. Agt voertuie word opgeëis met 24 eiendomme met uitstaande lenings van net minder as 37,5 miljoen Namibiese dollar is teruggevra. Agtien onbetaalde lenings met skuld van 14,45 miljoen dollar is ook betaalbaar.