Uraan-herlewing moontlik, meen kenners

Die Suid-Afrikaanse mynmaatskappy Sibanye-Stillwater sê die wêreldwye skuif na groen energie het nuwe belangstelling in die ontginning van uraan tot gevolg gehad. Die maatskappy se bestuurshoof, Neal Froneman, sê die wêreld se toenemende verbintenis tot kern-energie in veral in die Stille Oseaan-gebied, beteken uraan is aanloklikheid as groen energiebron. Sou dit materialiseer, is dit baie goeie nuus vir Namibië. Chris Yelland ‘n kenner in die verband het sy reaksie so verwoord…