Toerisme herlewingsveldtog geloods

Die Namibiese Toerismeraad is tans besig om sy veldtog om herlewing in die plaaslike toerismesektor te bewerkstellig, bekend te stel. Die veldtog fokus op plaaslike en streeksbesoekers en word in samewerking met die nasionale uitsaaier, die NBC, godoen. Die veldtog sal strek tot volgende jaar Junie. Madelein /Goagoses, voorsitter van die toerismeraad…