Uerikua lewer sy streeksrede

Die goewerneur van die Otjozondjupa-streek, James Uerikua het vandag sy streeksrede gelewer. Daar is groot vooruitgang in die streek gemaak en Uerikua het melding van, van die projekte gemaak.

Hy het sy frustrasie uitgespreek oor kontrakteurs wat te veel vra van hulle kontrakte by die regering kry.