Kunstenaars vol lof vir KosMOS Fees

Die KosMOS Fees word beskryf as ‘n reuse-sukses deur beide die kunstenaars wat opgetree het sowel as feesgangers wat meen die geleentheid was goed gereël en was baie pret. Kosmos 94.1 het Sondagoggend vroeg-vroeg met van die kunstenaars gesels oor hulle ervaring. So sê Snotkop,

En Karlien van Jaarsveld,

En Elandre,

Die datums is vir volgende jaar bepaal en die tweede KosMOS Fees sal op 25 en 26 April 2025 plaasvind.