Registreer jou SIM met die dokumente

Die Namibiese Kommunikasie-owerheid het die verpligte registrasies van SIM-kaarte aangekondig en selfoon-operateurs het 12 maande om die proses te voltooi. Kosmos 94.1 Nuus het met John Ekongo van MTC gepraat oor presies wat hulle vereis vir ‘n SIM-kaart registrasie.