Twee maande kiesers-registrasie pla Swapo nie

Terwyl kenners groot kommer uitgespreek het oor die net meer as twee maande om alle Namibiese kiesers te herregistreer, blyk Swapo om nie kommer te hê nie. Namibië kon nie 2,6 miljoen SIM-kaarte in twee jaar registreer nie maar, tussen 1,2 en 1,5 miljoen Namibiërs moet van 3 Junie tot 1 Augustus nuwe kieserskaarte kry. Die sekretaris-generaal van Swapo, Sophia Shangingwa, sê partye moet lede aanmoedig om te registreer.

Sy voeg by die party het reeds daaroor vergader.