Tucna hou niks van aandele vir werkers nie

Reaksie word ontvang op berigte dat permanente werknemers van twee maatskappye aan die kus aandele gegun is en dat die werkers 31 en 15 persent aandele in die twee maatskappye besit. Volgens Mahongora Kavihuha, die sekretaris-generaal van die Vakbond Kongres van Namibië, Tucna, moet werkers beheer van besighede hê. Hy verduidelik sy standpunt aan Kosmos 94.1 Nuus.