Troy se been word vanoggend geamputeer

Die Belgiese Malinois ‘Troy’ sal sy been verloor na die skietery net buite Grootfontein. Troy en sy hanteerder was blykbaar besig om diewe te spoor wat agt sale gesteel het. Kriminele klagte is teen die boer gemaak maar dit is nog nie bekend of die man gearresteer is nie. Charne Wasserfall stigter van die Civilian Animal Protection Unit, C.A.P.U., het die jongste…