Top-gehalte diere op aanbod by Central Select-veiling

Die Central Select-veiling vind op 6 September by die Agra/Bank Windhoek Ring om die hoofstad plaas. Daar is verskeie stoetdiere wat onder die hamer kom. Dit veiling begin om ses-uur die aand en volgens Paul Klein, hoofbestuurder van Agra Veilings, is die aanbod van top-gehalte.