Toenemende druk op ANC om energie-noodtoestand te verklaar

Daar is toenemende oproepe om ‘n energie-noodtoestand in Suid-Afrika af te kondig. Die Vereniging vir Munisipale Elektrisiteits-nutsdienste het sy stem ook bygevoeg en herhaal Eskom se dalende beskikbaarheid van krag is ‘n groot rede tot kommer. Die vereniging se strategiese raadgewer, Vally Padayachee, sĂȘ munisipaliteite moet toegelaat word om so gou moontlik die rompslomp te systap: