Toelae moet almal toeneem

Alle maatskaplike toelae moet toeneem, nie net een nie. Dit is die standpunt van Rosa Namises, ‘n deurwinterde maatskaplike aktivis. Sy sê die fondse wat tans uitbetaal word maak ‘n bespotting van die stygende lewensonkostes…