Daar’s meer as ‘n wildveiling by die Agri Mega-dag

Die naweek word die Kalkfeld Agri Mega-dag gehou op plaas Klein Otjikango Ost op die Kalkfeld-Outjo pad. Hekke open môreoggend om half-agt en Saterdag om 11-uur. Daar is meer as ‘n uitstekende wildsveiling, soos Volker Kreft die voorsitter van die Kalkfeld-boerevereniging verduidelik…