Toegangsfooie tot erfenisgebiede verhoog

Die Namibiese Nasionale Erfenisraad het hul pryse by erfenisgebiede aangepas. Die pryse sou in Januarie aangepas word, maar die toerismesektor wat nog herstel van die Covid-pandemie het, gevra vir uitstel. Nathaly Ahrens van die Toer- en Safari-vereniging, gee haar reaksie aan Kosmos 94.1 Nuus oor die styging van die pryse vir dié erfenisgebiede wat groot toerisme-trekpleisters is.