Suide spoor steeds toe – grond is te nat

Die spoorlyn tussen Aus en Bethanie waar ‘n vragtrein Saterdag ontspoor het, is nog nie oopgestel nie. Volgens TransNamib se woordvoerder, Abigail Raubenheimer is die grond eenvoudig te nat om die herstelwerk te voltooi…