32 ton dagga in Desember gekonfiskeer

Die Namibiese polisie het in Desember beslag gelê op net minder as 376 000 dollar se dwelms waarvan daar meer as 32 ton dagga gekonfiskeer is. ‘n Totaal van 132 verdagtes is in hegtenis geneem waarvan 119 Namibiese burgers is. Polisie-woordvoerder inspekteur Elifas Kuwinga het die besonderhede…