Suid-Afrikaners praat oor vryheid…

Die 28ste herdenking van die eerste demokratiese verkiesing wat op 27 April 1994 in Suid-Afrika gehou is, word vandag herdenk. Dit was die eerste nasionale verkiesing na apartheid wat in Suid-Afrika gehou is waar mense sonder aansien van hulle ras kon stem. As Suid-Afrikaanse burgers het mense die vryheid van samekoms, assosiasie, geloof, opinie en uitdrukking, om net ‘n paar aspekte te noem. Die vraag is egter of hulle regtig vry is: