Suid-Afrikaners met landwye beurtkrag verras

Ná ‘n paar weke van warm weer en geen kragonderbrekings moes Suid-Afrikaners vandag vinnig planne beraam om hulself teen beurtkrag, wat vanmiddag skielik om vyf-uur ingestel is, te staal. Eskom het vroeër vanmiddag aangekondig dat fase 2 beurtkrag landwyd om vyf-uur inskop. Dit, nadat verskeie krag-opwekkingseenhede oor die naweek en vroeër vandag onklaar geraak het. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …