Suid-Afrikaners kies kleiner voertuie

Volgens die jongste berigte in die motorbedryf blyk dit Suid-Afrikaanse motoriste heroorweeg hulle voertuig-keuses. Die motorskrywer, Francisco Mwamba, sê baie motoriste oorweeg dit om van hulle groot enjins af te skaal na enjins met ʼn kleiner vermoë. Nwamba sê dit is omdat die brandstofprys na verwagting weer dié maand gaan styg: