Stygende rentekoerse sal huismark demp

Terwyl daar groei in die huismark aangeteken is, sal die verhoging in rentekoerse en die huidige inflasie as gevolg van die oorlog in die Oekraïne, kredietverlening demp. Volgens FNB se jongste eiendomsmark verslag het eiendom plaaslik met 4,7 persent aan die einde van Maart gegroei wat onveranderd is teenoor dieselfde periode verlede jaar. Frans Uusiku, FNB se bestuurder van marknavorsing is aan die woord.