Strenger rookwetgewing in SA

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement sê hulle beywer hulle om strenger rookwetgewing in die buurland te laat instel. Die wetontwerp geniet wye steun onder die mediese gemeenskap, maar moet eers deur komitees goedgekeur word en daarna die kabinet.