Staande komitee besoek Megawattpark tot Vrydag oor De Ruyter bewerings

Die Suid-Afrikaanse parlementêre staande komitee op openbare rekeninge besoek Eskom se hoofkantoor as deel van die ondersoek na bewerings van hebsug wat die gewese uitvoerende hoof, André de Ruyter, gemaak het. Hy het ernstige aantygings uitgelig, insluitend bewerings van korrupsie, diefstal, wanadministrasie, sabotasie en ‘n gebrek aan gevolge-bestuur by die instelling. Bheki Radebe van komitee het bevestig die besoek aan Megawattpark sal tot Vrydag duur: