Spanne soek sedert Desember na 5 ontsnapte leeus in Mpumulanga

Mpumalanga se Toerisme-en-Parke-agentskap het bevestig verskeie spanne werk sedert vroeg Desember in die Marlothpark-gemeenskap langs die Krugerwildtuin naby Malelane om leeus te probeer vang wat uit die park ontsnap het. ‘n Grootkat-kenner van die agentskap, Gerrie Camacho, sê die ontsnapte wyfie, mannetjie en drie jong leeus kan maklik kos soos volstruise en wildsbokke in die natuurlewe-bewaararea vang: