Skokkend dat net 2% van Afrikane geënt is – Ramaphosa

President Cyril Ramaphosa het sy oproep herhaal dat Afrikalande hul eie Covid-19-entstof moet kan vervaardig om die voorraad te verhoog. Hy het met Franse media gepraat tydens President Emmanuel Macron se beraad oor die finansiering van Afrika-ekonomieë. Ramaphosa sê dit is onaanvaarbaar dat slegs 2 persent van die vasteland se inwoners ingeënt is:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *