Shilunga sê kleinhandelaars se protes het soos mis voor die son verdwyn

Die adjunkminister van myne en energie, Kornelia Shilunga, het onlangs met die Brandstof en Franchise-vereniging vergader. Die kleinhandelaars in die brandstof-bedryf staar verskeie uitdagings in die gesig, wat winsmarges en onwettige brandstofverkope insluit. Kosmos 94.1 Nuus het met Shilunga gesels oor wat sedertdien gebeur het.

Sy voeg by dat die ministerie alles moontlik gedoen het om die vereniging by te staan en dit blyk asof die probleme opgelos is.