Shiimi sê beperking van beweging belangrik teen Covid

Die Namibiese minister van finansies Ipumbu Shiimi was in gesprek met Richard Quest van die Amerikaanse nuuskanaal CNN. Terwyl die onderhoud eintlik oor olie-eksplorasie in die Kavango-bekken en waterstof-energiebronne gehandel het, het Quest Shiimi gevra wat sy mening oor inperkings is, veral na die goewerneur van die sentrale bank Johannes !Gawaxab sy teenkanting daaroor uitgespreek het. Shiimi het so reageer…


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *