Vlak-agt waarskuwing vir die Wes-Kaap vandag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n vlak-agt waarskuwing uitgereik vir die binneland van die Wes-Kaap en die kusgebied van Saldanhabaai. Storm-sterk winde sal voorkom soos James-Brent Styan, woordvoerder van die Wes-Kaapse regering verduidelik.