Shangula bespreek môre Covid-regulasies

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula sal môreoggend tien uur Namibiërs oor die pad vorentoe van die Covid-19-regulasies inlig. Die huidige maatreëls sal op Maandag 31 Mei verval. Shangula het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.