Sassa betaal nie, loop deur onder kritiek

Burgerlike organisasies in Suid-Afrika het teen die Maatskaplike Sekerheidsagentskap, Sassa, uitgevaar omdat hy nie begunstigdes van maatskaplike verligtings-toelaes betaal nie. Die agentskap het volgens berigte nie betalings gedoen nie en beskuldig die regering daarvan dat hy nie die geld oorbetaal nie. Elizabeth Raiters van die organisasie #PayBacktheGrants beskuldig die regering daarvan dat hy sy beloftes verbreek: