SA se suikerbedryf bemoedig verbruikerondersteuning aan

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers-vereniging sê die suikerbedryf het die afgelope dekade ernstige uitdagings beleef. Dit sluit in droogtes, stygende produksiekoste, dalende internasionale suikerpryse en die instelling van suikerbelasting. Die Shoprite-groep en die vereniging het die Home Sweet Home-veldtog van stapel gestuur om verbruikers te oorreed om plaaslik-vervaardigde suiker te koop. Die organisasie se voorsitter, Andrew Russell, sê die kleinhandelaar sal voorkeur gee aan Suid-Afrikaans-vervaardigde suiker in sy supermarkte: