SA se Inkomstediens sal optree teen staatskapingverslag

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sal optree teen diegene wat in die staatskapingsverslag betrek word. Die Ontvanger was ‘n teiken van staatskaping en is uitgewys in die eerste deel van die verslag wat hierdie week aan President Cyril Ramaphosa oorhandig is. Kommissaris Edward Kieswetter sê hulle doen alles in hulle vermoë om seker te maak behoorlike ondersoeke word gedoen:

Hy sê dit sal tyd neem om die organisasie se integriteit en vertroue daarin te herstel: