Zim tabakbedryf begin reguleer

Die Tabakbedryf- en Bemarkingsraad van Zimbabwe, beplan strenger boetes vir kantlyn bemarking van tabak. Dit behels dat ‘n boer instem om tabak vir ‘n koper produseer, maar aan ‘n ander een verkoop. Die kontrakteurhandelaar verloor nie net sy tabak nie, maar ook sy landbou-insette wat hy aan die boer gelewer het. Eddie Cross ‘n ekonoom van Zimbabwe sê aan Kosmos 94.1 Nuus daar is nie werklik ‘n oplossing vir hierdie kwessie nie.