SA kan binne 10 jaar 50% van onderwysers verloor

Suid-Afrika kan binne die volgende agt tot tien jaar tot soveel as 50 persent van sy onderwyspersoneel verloor. Dit, nadat ‘n nuwe studie getoon het dat soveel as die helfte van Suid-Afrikaanse onderwysers wat tans by staatskole onderrig, ouer as 50 jaar is, wat beteken dat dié onderwysers teen 2030 vir die land se onderwys-sektor verlore sal wees. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaasptad, Fritz Platt…