Stad Windhoek se leiers nie verkies

Die Stad Windhoek-raad wat vandag na die verstryking van die ampstermyn vir die huidige ampsdraers veronderstel was om nuwe leierskap te verkies, kon dit nie regkry nie ná die afwesigheid van twee raadslede nie. AR-raadslid Job Amupanda…