SA hou vierde beleggingskonferensie

Suid-Afrika gaan later die maand sy vierde Beleggingskonferensie in Johannesburg hou. Dit is deel van die regering se poging om meer as 1 triljoen Namibiese dollar se beleggings oor die volgende vyf jaar te lok. Suid-Afrika het tot dusver meer as 770 miljard rand gelok in ‘n wye verskeidenheid ekonomiese sektore. Die buurland se minister van handel, Ebrahim Patel, het aan die media verduidelik watter voorbereidings vir die konferensie getref word: