SA Agulhas II vind Endurance

Wetenskaplikes aan boord van die SA Agulhas II wat in Februarie op ‘n ekspedisie na Antarktika vertrek het om sir Ernest Schackleton se skip, die Endurance, te vind wat in 1915 vergaan het, het in hul sending geslaag. Die Suid-Afrikaanse omgewingsminister sê sy is baie trots op die sleutelrol wat haar omgewingsdepartement in die ekspedisie gespeel het. Albi Modise, woordvoerder van die departement …