Rugby: NRU sê vandag

Die Namibiese Rugbyunie sal vandag om 12-uur die media toespreek oor die toekoms van rugby in die land. Die perskonferensie, wat deur die tussentydse hoof uitvoerende beampte van die unie, Theo Grunewald toegespreek sal word, is genoodsaak deur die opskorting van alle kontak sport vir 30 dae tot einde Junie. Die premierliga is op die oomblik aan die gang.