Entstof veldtog in VK is groot sukses

Die Britse eerste minister Boris Johnson wil inperkingsmaatreëls op 21 Junie verslap. Die land se gesondheidsekretaris Matt Hancock het gesê driekwart van volwassenes in Verenigde Koninkryk het hul eerste dosis van die Covid-19-inentings ontvang.