Rössing diens Erongo-polisievoertuie terwyl baas in N$2,5m Merc ry

Terwyl die Namibiese polisie 101 miljoen Namibiese dollar op 135 voertuie bestee het, sonder ‘n enkele openbare tender en die Januarie rondte van aankope van 27 voertuie 11 miljoen dollar gekos het met ‘n 2,5 miljoen dollar Mercedes Benz vir inspekteur-generaal Joseph Shikongo, sal Rössing die Erongo-polisie se voertuie diens. In ‘n verklaring sê die uraanreus dat hy 750 000 Namibiese dollar oorhandig het vir ‘n drie-jaar ooreenkoms. Dus sal 250 000 dollar jaarliks bewillig word vir