Recon Africa bly in die nuus

Van dag een af is Recon Africa volgens berigte gekritiseer. Jofie Lamprecht,
eienaar van Jofie Lamprecht Safaris, sê die Kanadese olie- en
gasmaatskappy, Recon Africa, se operasies gaan ‘n impak op die Kavangorivier hê. Hy
sê die Kavango-delta is die tuiste van wildlewe van Namibië, Angola en Botswana.