Reaksie op (informele) aankondiging van Qatar Airways

Na ‘n vergadering tussen President Hage Geingob en die uitvoerende hoof van Qatar Airways Akbar Al-Baker in Doha, is daar aangekondig dat die redery in Julie vanjaar vlugte sal hervat na Windhoek. Die staatsuitsaaier NBC het die inligting gedeel. Terwyl amptelike kommunikasie nog nie deur die redery bekend gemaak is nie, is dit steeds goeie nuus. Nrupresh Soni van die Namibia Travel and Tourism Forum …