Environ Skin Care slaan weer prys los

‘n Een-en-dertigjaar-oue Suid-Afrikaanse handelsmerk het pas sy jongste prestasie behaal en wêreldwye erkenning ontvang om vir die vyfde agtereenvolgende jaar as die top mediese velsorgonderneming aangewys te word. Die velsorghandelsmerk Environ Skin Care het ook ‘n lewenslange prestasie-toekenning in velsorg by die Aesthetic Everything 2022 en Cosmetic Medicine-toekennings ontvang. Environ se voorsitter, Val Carstens, sê dit is ‘n groot eer om die toekenning te ontvang: