Raubenheimer baie tevrede met sy vroue

Die afrigter van die Springbok-vrouespan, Stanley Raubenheimer, sê die uitslag was nie die beste deel van sy span se vertoning gister teen Engeland se Onder-20-span in Londen nie. Die Suid-Afrikaners het die vriendskaplike wedstryd met 38-5 gewen. Raubenheimer sê van die aspekte waarop hulle gefokus het, het verbeter, en vandaar die oorwinning: