Een uit 20 kry lang-Covid

Sogenaamde lang-Covid wek kommer by gesondheidsowerhede. Volgens die jongste inligting het een uit elke 20 gevalle land-Covid wat maande vat om weg te gaan. David Nabarro, die Wêreldgesondheidsorganisasie se spesiale gesant op Covid-19 verduidelik.