Nasionale Raad hou konferensie om oorsig kapasiteit te versterk

Die Nasionale Raad hou die week sy konferensie saam met belanghebbendes op kapasiteit vir sy oorsig funksies te versterk. Die konferensie word as uiters belangrik geag omdat dit die komitees wat die oorsig moet doen, bemagtig. Die raad se hoof inligtingsbeampte Immanuel Kooper…