Ramaphosa se Britse besoek hou baie voordele in – ekonoom

Die Suid-Afrikaanse ekonoom, Lebohang Pheko, glo President Ramaphosa se besoek aan die Verenigde Koninkryk hou ekonomiese voordele vir Suid-Afrika in. Die president het met koning Charles vergader en sal later met premier Rishi Sunak samesprekings voer. Pheko sê die besoek sal na verwagting uitloop op samesprekings om handels- en beleggingsbande tussen die twee nasies te versterk: