Ramaphosa het geweet van geld-misbruik

Die ANC-LP in Suid-Afrika, Mervyn Dirks sê President Cyril Ramaphosa se kennis van die misbruik van staatsgeld kom neer op aandadigheid aan ‘n kriminele oortreding. Hy het aan die Staande Komitee oor Openbare Rekenings gesê Ramaphosa het in ‘n stemopname erken hy dra kennis van geld wat misbruik is. Dirks sê verder die ANC ontken nie die aantygings nie, maar probeer eerder keer dat die klankgreep openbaar gemaak word: