Rahm sê om saam met Woods te speel gee selfvertroue

Die wêreld se nommer twee-speler, Jon Rahm, sê hy glo die feit dat hy verlede maand saam met die vyftienmalige “major” kampioen, Tiger Woods, in die eindronde van die Meesters gespeel het, het hom gehelp om sy eerste oorwinning van die seisoen in die Meksiko Ope te behaal. Die Spanjaard het die aanslag van Brandon Wu, Tony Finau, en Kurt Kitayama afgeweer om die Mexiko Ope met een hou te wen. Rahm sê om saam met Woods te speel, het hom selfvertroue gegee: