Pres. Hage Geingob spreek die nasie môre om 11:00 toe

Namibiërs wag in spanning vir môre wanneer President Hage Geingob die land sal toespreek oor die Covid-maatreëls wat môre om middernag verstrek. Geingob het op Twitter aangekondig dat hy môreoggend om elf-uur die nasie sal toespreek. Hy het geskryf hy is seker dat dié dodelike vyand oorkom sal word.