Plaaslike ondersteuning vir demokrasie kwyn

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing bied vandag ‘n konferensie oor die versterking van demokrasie in Windhoek aan. Volgens ‘n Afrobarometer-meningsopname verkies slegs 56 persent van Namibiese respondente demokrasie bo enige ander stelsel, ‘n afname van 76 persent vanaf 2014. Teen hierdie agtergrond sê die instituut dit is tyd om voorraad op te neem en te besluit wat gedoen kan word om demokrasie in Namibië te versterk. Frederico Links, ‘n navorser by die instituut gesels met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.